Laerskool Louis Leipoldt leerder verwerf internasionale kleure in hip-hop dans
ADVERTISEMENT
Renske Roux, ‘n Graad 5 leerder van Laerskool Louis Leipoldt het aan die I.F.A.A. International Championships Namibia deelgeneem vanaf 1 – 7 Julie 2023 in Swakopmund en Windhoek. Sy verwerf egter haar internasionale kleure in hip-hop by die kompetisie.
Baie geluk Renske met dié prag prestasie. Ons is super trots op jou!











