Bethlehem Voortrekker Boogskut skiet skitter totale los
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Boogskut skiet skitter totale los.
Sophia Pieters het Saterdag 9 Spetember aan die SANIFAA Johannesburg Indoor Kompetisie deelgeneem. Sy skiet ‘n 202/300 wat ook 6 punte hoër is as die huidige SA Rekord.










