Laerskool Bosveld boogskuts presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Bosveld Primary het kominde Saterdag 23 April 2022 aan die Boogskiet kompetisie by Vaalwater Waterberg Academy deelgeneem. Die skool se span het 1ste plek behaal in die kompetisie. Ockert Venter stap weg met die 1ste plek in die junior skuts en Julian White het 3de plek behaal. Anne-Marie Botes stap ook weg met die 1ste plek in die junior skuts. Ons skool is baie trots op ons leerders met hulle puik uitslae!!













