Die Hoërskool Wagpos kwartaal 1 hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Wagpos kwartaal 1 hoogtepunte. Atletiek: Roelof van Wyk (o/15) kwalifi seer vir SA’s in hoogspring. Die SA’s sal in Germiston plaasvind vanaf 2-5 April. Wagpos is ongeloofl ik trots op die pragtige prestasie.

Roelof van Wyk
Matriek 2022 Akademiese prestasie

Baie geluk Kayla Kotze! Beste presteerder in Noordwes vir Toerisme

Baie geluk Charlene Venter! Beste presteerder in Bojanala distrik vir Tegniese Wetenskap.

Baie geluk Armand Roets. Beste presteerder in Noordwes vir Motorwerktuigkunde.

Baie geluk Johann Potgieter! Beste presteerder in Noordwes vir Tegniese Wiskunde.

Baie geluk Tiaan de Bruin!
Beste presteerder in Noordwes vir Pas en Masjienwerk









