Laerskool Olifantsvallei word aangewys as die tweede beste laerskoolspan in die Bolandstreek
ADVERTISEMENT
Laerskool Olifantsvallei se tweekamp skolespan word aangewys as die tweede beste laerskoolspan in die Bolandstreek
Baie geluk aan die volgende tweekamp-atlete wat puik by die Boland byeenkoms gevaar het:
- Kate Gey van Pittius – 1ste plek (Dogters O/9)
- Rouxlé-Mari Kotzé – 3de plek (Dogters O/11)
- Barend Spreeth – 3de plek (Seuns O/11)
Die volgende atlete is gekies om die Bolandspan te verteenwoordig by die SA’s te Bloemfontein:
- Kate Gey van Pittius
- Rouxlé-Mari Kotze
- Marguerite Burger
- Caru Gey van Pittius
- Barend Spreeth
Skolespan en Boland-atlete: Agter (v.l.n.r.): Me Petronel le Roux-Burger, Marguerite Burger, Rouxlé Kotzé, Wian van der Merwe. Middel (v.l.n.r.): Kate Gey van Pitteius en Luka Visser. Voor (v.l.n.r.): Barend Spreeth en Caru Gey van Pittius










