Laerskool Olifantsvallei gekies vir Wes-Boland Atletiekspan
ADVERTISEMENT
Die volgende atlete van Laerskool Olifantsvallei is gekies vir die Wes-Boland Atletiekspan:
- Elrich Ficks (Seuns 10jr – 70m Hekkies) 1ste plek
- Albie Burger (Seuns 11jr – Gewigstoot) 3de plek
- Junior Dirks (Seuns 11jr – 70m Hekkies) 2de plek
- Alizmi van der Vyver (Dogters 12jr – Diskus) 3de plek
- Charl Marais (Seuns 13jr – Diskus + Gewigstoot) 1ste plekke
Ons is baie trots op bogenoemde atlete.

Charl Marais

Alizmi van der Vyver

Junior Dirks

Albie Burger

Elrich Ficks









