Laerskool Olifantsvallei leerder aangewys as algehele Eisteddfod wenner
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Mari van der Merwe wat as algehele Eisteddfod-wenner in die Wes-Boland Distrik vir Sang o.9 aangewys is. Laerskool Olifantsvallei is baie trots op hierdie leerder.










