Goud vir Laerskool Olifantsvallei gimnaste
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Mïlana van Zyl (links) en Nika Olivier (regs) wat aan die Weskus gimnastiek kompetisie deelgeneem het. Hul altwee ontvang goue medaljes en Laerskool Olifantsvallei wens hul sterkte toe vir die Wes-Kaap Kampioenskappe .
Mïlana van Zyl (links) en Nika Olivier (regs)










