Laerskool Olifantsvallei netbaldogters haal die Sone Netbalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Olifantsvallei dogters wat in die Sone Netbalspan opgeneem is: Chelsea Banies (o.12) en Micaylin Mentoor (o.13). Hulle neem aan die Weskus Netbalproewe op Donderdag, 21 April 2022, deel.










