Laerskool Olifantsvallei atlete presteer in Tweekamp
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Olifantsvallei atlete wat aan die Boland Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem het en die volgende prestasies behaal het: Kate Gey van Pittius (1ste plek – Goud) en Jean van der Merwe (2de plek – Silwer).
Laerskool Olifantsvallei is baie trots op 3 van ons Tweekamp-atlete wat Boland tydens die SA’s op 1 April 2023, in Stellenbosch teenwoordig: Jani van der Merwe (Dogters o.9), Jean van der Merwe (Seuns o.9) en Wian van der Merwe (Seuns o.13). Baie geluk!














