Leerder van Laerskool Olifantsvallei is opgeneem in die Boland Atletiekspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Cady Fortuin wat in die Boland Atletiekspan opgeneem is en môre aan die Wes-Kaap Byeenkoms deelneem. Sy het puik gevaar tydens die Boland byeenkoms en verower ‘n 2de plek in 80m (Dogters 10) en ‘n 2de plek plek in 70m Hekkies (Dogters 10).
![]()










