Laerskool Goudkop redenaars maak trots
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende raakpraters wat deurdring na rondte 2 van die ATKV Redenaars. Laerskool Goudkop is baie trots op elkeen van julle.
vlnr: agter: Miané Randall, Carolize Engelbrecht en Danike Lemmer voor: Reuben van Shalkwyk en Adriaan de Beer.










