Laerskool Olifantsvallei tennisspelers speel uitstekend
ADVERTISEMENT
Ons is baie trots op twee van Laerskool Olifantsvallei se tennisspelers hier is hul uitslae:
- Alimi van der Vyver het die afgelope naweek vir die Boland Kavaliers B-span in die Sunergy Cup, gespeel. Hulle neem deel teen Griekwas A-span en WP B-span. Sy het 5 van haar 8 wedstryde gewen. Die Boland Kavaliers was die algehele wenners van die toernooi.
- Wian van der Merwe het gister aan die WP Wilson Meesters-toernooi deelgeneem. Wian eindig 6de in sy ouderdomsgroep.
Wian van der Merwe
Alimi van der Vyfer










