Laerskool Wierdapark skaakspanne presteer in Liga
ADVERTISEMENT
Die Groen Kampioen is baie trots op ons Skaakspanne wat pragtig gevaar het met die liga.
Liga Uitslae: A-Liga
- 0/9A – Eerste
- 0/11A – Tweede
- 0/13A – Eerste
- 0/13A Dogters – Tweede
Baie geluk aan al die spanne wat so goed gespeel het in die Liga.













