Hoërskool Framesby sterswemmer skitter op internasionale verhoog
ADVERTISEMENT
Kaitie Horne het Suid-Afrika by die Region 5 Youth Games in Windhoek, Namibië verteenwoordig. Sy behaal die volgende in die 0.20-dogtersafdeling:-400m Vryslag – 1ste en sy swem ‘n nuwe Region 5 Games-rekord.-200m Vlinderslag – 2de-200m Rugslag – 3de Baie geluk met jou puik uitslae, Katie. Hoërskool Framesby is ongelooflik trots op jou.












