Laerskool Wierdapark sanger presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Reané Snyders in Gr. 7 van Laerskool Wierdapark het deelgeneem aan die Legends of Arts South African Championship se Finaal. Sy het vir 7 verskillende sang genres ingeskryf en die volgende prestasies vir elkeen verwerf:
- Duet – A+++ (1ste plek)
- Open – A++ (2de plek)
- Jazz – A++ (3de plek)
- R&B – A++ (1ste plek)
- Country – A++ (1ste plek)
- Movies – A++ (2de plek)
- Rock – A++ (1ste plek)
Jy maak die Groen Kampioen trots!
![]()










