Laerskool Swartkop leerders presteer puik by die Legends of Arts Nasionale kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk Inge en Reuben! Hierdie twee Swarries het vandag deelgeneem aan die Legends of Arts Nasionale kompetisie en uistekend gevaar!
Inge Germishuyse is as die Kategorie-wenner aangewys vir English Pop En Country in haar ouderdomsgroep.
Reuben Huysamen wen die Afrikaans Gospel en die Afrikaans Pop vir sy ouderdom.
Ons is ongelooflik trots op hierdie twee Swarrie Legendes!












