Laerskool Wierdapark wen interskole stoei toernooi trofee
ADVERTISEMENT
Baie dankie aan ons Stoei afrigter mnr. Martin wat die interskole stoei toernooi trofee wat Laerskool Wierdapark gewen het kom oorhandig het. Baie geluk aan elke stoeispeler wat deel was van die pragtige prestasie.
![]()










