Laerskool Truida Kestell visvang uitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Truida Kestell leerder Joshua de Jesus het sy Sentraal Gauteng klere gekry vir visvang, hy het Sentraal Gauteng verteenwoordig by die Binnelandse light tackle boat-LTB. Joshua was die algehele wenner van die juniors(o.16)met ‘n gewig van 15,65 ,hy het die grootste vis (non scale /sonder skubbe) gevang van 11,11kg en hy en sy spanmaat het ook die eerste plek gekry as span. Joshua has been chosen to represent the Inland team at the SA championships in Mosselbaai, March 2024.










