Laerskool Wierdapark gekroon as die Wildeklawer Netbal Wenners
ADVERTISEMENT
Baie GELUK aan Laerskool Wildeklawer se 1ste netbalspan wat onoorwonne wegstap by die Wildeklawer toernooi as WENNERS! Julle maak ons trots Wieries!
Baie dankie aan ons ouers vir julle ondersteuning!
Baie geluk aan die Top 3 skole:
- 1ste Laerskool Wierdapark
- 2de Laerskool Menlopark
- 3de Laerskool Fairlands
![]()










