Laerskool Wierdapark skaak presteer tydens eerste liga wedstryde
ADVERTISEMENT
Laerskool Wierdapark het met hulle skaakliga begin waar hulle nie terug gehou het nie. Daar was hard gedink en slim geskuif en ons Wieries het 6 van hulle 8 wedstryde gewen. Ons sien uit na die res van die liga wat voorlê.



















