Skaak prestasie vir Laerskool Secunda
ADVERTISEMENT
Laerskool Secunda is bitter trots op die o.9 skaakspan wat 2de by die Mpumalanga skaaktoernooi wat op Saterdag 31 Augustus 2024 plaasgevind het geëindig het. Baie geluk seuns, julle het hard gewerk die seisoen!










