Laerskool Worcester-Oos skaakspeler wen elke bord in Kaapse Wynlandspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos skaakspeler Coreta van Zyl, graad 7, het hierdie naweek as lid van die Kaapse Wynlandspan deelgeneem aan haar eerste Wes-Kaap skaakkampioenskappe. Sy het Saterdag al drie haar wedstryde gewen. Baie geluk aan Coreta van Zyl wat 13de geëindig het uit 72 deelnemers in die o.15 meisies afdeling van die naweek se Wes-Kaap Skaakkampioenskappe.










