Laerskool Wierdapark leerder presteer by die Noord Gauteng Martial Arts Combat Taekwondo
ADVERTISEMENT
Kian du Plooy van Laerskool Wierdapark het deelgeneem aan die Noord Gauteng Martial Arts Combat Taekwondo kompetisie. Kian het ‘n 2de plek verwerf in gevegkuns en 3de plek verwerf met stok geveg, kategorie 5 tot 6 jaar. Welgedaan!
![]()










