Laerskool Bellvillle-Noord Gr 6 SOS School in the Wilds-kampterrein
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Bellville-Noord graad 6’e was op ‘n drie dae lange kamp (18-20 Maart) te Villiersdorp waar hul ‘n draai gemaak het by die SOS School in the Wilds-kampterrein. Hul het ‘n wonderlike tyd daar meegemaak.

Die graad 6’e kry instruksies insake die hindernisbaan voordat hul dit aanpak.

Die graad 6’e by een van die vele aktiwiteite tydens hul wonderlike SOS-kamp.

Een van die groepe graad 6’e leer hoe om ‘n draagbaar tydens ‘n noodgeval in die natuur te maak.









