Laerskool Bellville-Noord leerder verwerf SA kleure
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ava Johannes (gr. 7) leerder van Laerskool Bellville-Noord wat weereens haar SA-kleure verwerf het in karate en Suid-Afrika later vanjaar in Angola gaan verteenwordig. Sy het dit ook in 2024 reggekry toe sy SA in Oostenryk verteenwoordig het.Weereens veels geluk, Ava.










