HTS John Vorster stoeier wen brons by die Afrika Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan HTS John Vorster se Christian Warner (11/4) wat onlangs die brons medalje gewen het in die Grieks Romeinse O/17-afdeling by die Afrika Stoeikampioenskappe wat in Egipte plaasgevind het. Hy het ook 6de plek behaal in die Strand Stoei-afdeling (O/17). Hierdie is ‘n enorme prestasie en ons is ongelooflik trots op hom













