Stoei prestasie vir Naudeville Primêre Skool
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Naudeville Primêre Skool leerder Jan-Phillip du Plessis wat 28 Februarie deelgeneem het aan die o.8 Ekurhuleni Stoei Ope in Pretoria en in sy gewigsklas verower hy ń silver medalje.
![]()










