Laerskool Montagu leerder presteer in stoei
ADVERTISEMENT
Caleb Daly was deel van die Cape Winelands stoeispan wat die Boland by die SAWF National Youth & Presidents Championship (26-28 September) in Stellenbosch verteenwoordig het. Caleb behaal ‘n uitstekende 5de plek in Freestyle – FS-0.9.










