Primêre Skool Naudeville leerders ontvang goud vir stoei
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Naudeville leerders ontvang goud vir stoei. Jaydin Nel, gr.4 en Hanno van Jaarsveld gr. 4 het 6 Mei aan die Noord-Wes Ope deelgeneem en beide het ñ 1ste plek, goud behaal. Baie, baie geluk!












