Laerskool Bellville-Noord vier 75ste bestaansjaar
ADVERTISEMENT
Die afgelope week (25-31 Augustus) het Bellville-Noord 75 wonderlike bestaansjare gevier. Hier is enkele saamgestelde foto’s van van die vele aktiwiteite waarby ons leerlinge en ouers kon inskakel. Die feesvieringe was wel al Vrydag, 22 Augustus, met ‘n Hokkiekliniek by Hs Bellville ingelei en Sondag, 24 Augustus, het ons twee kore opgetree in NG Bellville-Noord.

















