Hoofleiers by Laerskool Bellville-Noord aangewys
ADVERTISEMENT
Laerskool Bellville-Noord het Vrydag, 20 Februarie, hulle hoofleiers van 2026 aangewys. Dit het plaasgevind op dieselfde oggend wat die Graad 7’s hul balkies as lid van die Raad-van-leerders ontvang het.
Hierdie is Laerskool Bellville se hoofleiers van 2026:

Agter .v l.n.r.: Darius Vrey (hoofleier), Erynn-Zia Steyn (onderleier), Adriaan van Jaarsveld (onderleier)
Voor v.l.n.r: Elaine Nelson (onderleier), Ava Johannes (hoofleier), Jana Bergh (onderleier)









