Leerder van Laerskool Bellville-Noord vaar puik in die 99er cycle tour
ADVERTISEMENT
Die afgelope naweek, Saterdag 7 Februarie, het Declan Pedro, ‘n Graad 7 leerder van Laerskool Bellville-Noord uitstekend gevaar in die 45 km wedren wat deel was van die 99er Cycle Tour. Hy het algeheel 3de geëindig van al die mans wat hieraan deelgeneem het.

Declan Pedro by sy fiets na afloop van die wedren.

Declan op die podium.









