Laerskool Truida Kestell Fietsryers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Janno Kriel, Inge van Heerden en Deon van Zyl wat as deel van die Vrystaat-fietsryspan aan die SA Champs XCO deelgeneem het in Bloemfontein! Laerskool Truida Kestell is trots op hierdie leerders!










