Hoërskool Zwartkop leerder presteer puik tydens die Amashova 65km padwedren
ADVERTISEMENT
Zwarrie maak trots! Die Zwarries is baie trots op Tristen Cordier se prestasies tydens die Amashova 65km padwedren! Hy het ‘n eerste plek in sy ouderdomsgroep behaal en ook ‘n algehele eerste plek verower. Baie geluk, Tristen!










