Hoërskool Overberg is die top skool in die Overberg Onderwysdistrik met ‘n pragtige 100% slaagsyfer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Overberg is die top skool in die Overberg Onderwysdistrik met ‘n pragtige 100% slaagsyfer vir hul NSS 2023 uitslae. Afrikaans HT: Overberg Distrik het die hoogste gemiddeld in die provinsie.
- 87 leerders in graad 12 in 2023
- 75 slaag met Baccalaureus-toelating (86 %). Dit is 7% hoër as 2022.
- 11 slaag met diploma toelating (13 %)
- 5 A-gemiddeldes
- 22% van die klas het 70 en hoër
- 56% van die klas het bo 60%
- 77 Vak A-gemiddeldes
- Een leerder met 6 A’s, twee met 5 A’s, ses met 4 A’s, vier met 3 A’s, sewe met 2 A’s
Top 10
10 Keachlynn Bantom 75.7%
9 Misokuhle Zondeka 76.2%
8 Genevieve de Bruyn 76.5%
7 Nina Viljoen 77.3%
6 Nicola Whiteman 79.3%
5 Toriq Hermanus 80%
4 Anika Theron 80%
3 Lana de Kock 80.1%
2 Neleh Muller 81.3%
1 Liza Fourie 83.2% – DUX Leerling van 2023










