Laerskool Worcester-Oos Graad 1’s ontwerp hul eie huise
ADVERTISEMENT
Huis, paleis, pondok. Die Laerskool Worcester-Oos Gr. 1-maats het pragtige vertrekke uit herwinbare materiaal gebou. Speel-speel oefen ons die Engelse woordeskat en leer ons om dit wat ons in ons huise het, te waardeer.










