ADVERTISEMENT
Hoërskool Overberg leerder Carli Swart het ‘n 1ste plek by die WP streekskou vir wedvlugduiwe behaal. Sy in genooi na die SA’s in Mpumalanga.