Hoërskool Overberg atletiek blink uit
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Overberg is ook trots op die drie leerders wat HS Overberg by die Wes-Kaapse atletiekbyeenkoms op Groenpunt verteenwoordig het, naamlik Anna-Mae Engelke (o. 15 300m-hekkies), McKayla Wessels (o. 19 400m-hekkies) en Favian Arendse (o. 19 110m-hekkies). Favian het ‘n uitstekende tweede plek behaal met ‘n tyd van 15.22 sekondes, sowel as Anna-Mae Engelke
Anna-Mae Engelke
Favian Arendse











