Hoërskool Goudini leerder het opgetree by die Kunstekaap teater
ADVERTISEMENT
Gilberto Pietersen (Graad 12) van Hoërskool Goudini deelgeneem aan Proscenium Dramakompetisie. Uit 643 het hy die top 60 gehaal. Hy het toe deelgeneem in die Kaap by die Kunstekaap teater, opgetree voor bekende beoordelaars. Top-gehalte kompetisie en top-gehalte monoloog/optrede gelewer.










