Hoërskool Goudini atlete gekies vir die Bolandspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoerskool Goudini atlete met hulle pragtige prestasie:
- Meecka Jacobs- Goud (Verspring)
- Dian Cupido- Silwer (Hoogspring)
Hierdie atlete is opgeneem in die Bolandspan en neem volgende week, Saterdag 14 Maart 2026 deel aan die Wes-Kaap Kampioenskappe.










