Laerskool Truida Kestell atlete behaal die Nasionale Atletiek Top 10 ranglys
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Johnathan Matthew en Mia Rautenbach wat die 2024 Nasionale Atletiek Top 10 ranglys vir hulle onderskeie items behaal het. Laerskool Truida Kestell is trots op julle atletiek prestasies!
Johnathan
Johnathan
Mia
Mia










