7 Laerskool Rooihuiskraal leerders kwalifiseer vir GISSA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Sewe Rooimier kwalifiseer vir GISSA Kampioenskappe! Laerskool Rooihuiskraal sal op 8 & 9 Maart 2024, deur sewe atlete verteenwoordig word by die Gauteng Kampioenskappe. Ons wens hulle sterkte toe. Die Rooimiere is julle grootste ondersteuners!
- Anuscha Damon (100m)
- Gilberto Gouws (Gewigstoot)
- Roelof Liebenberg (Hoogspring)
- Tiaan van Rhyn (200m Hekkies)
- Eithan Gerhard (Gewigstoot)
- Reatlegile Makhubedu (70m Hekkies)
Annelien le Roux (1200m)

V.l.n.r Anuscha Damon,Gilberto Gouws,Roelof Liebenberg , Tiaan van Rhyn,Eithan Gerhard, Reatlegile Makhubedu ,Annelien le Roux









