Hoërskool Swartland is baie trots hul SA atlete
ADVERTISEMENT
Charles Thompsen en Lize-Mari Batt het Donderdag, 4 April deelgeneem aan die “SA School Champs” byeenkoms. Charles Thompson behaal ‘n derde plek in 10km stap. Lize-Mari Batt behaal ‘n vierde plek in driesprong. Hoërskool Swartland is baie trots op die atlete!










