Netbal prestasie vir Goudveld-Hoërskool
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons 15 netbalmeisies met hul insluiting in die onderskeie Lejweleputswa-spanne! Julle harde werk, toewyding en passie vir die spel het beslis vrugte afgewerp Goudveld-Hoërskool is ongelooflik trots op elkeen van julle. Hou aan om groot te droom, hard te werk en met trots te speel!
























