Laerskool Swartkop leerders behaal puik uitslae by die Kraal Kunstefees
ADVERTISEMENT
Laerskool Swartkop Soliste het pragtige uitslae gelewer by die Kraal Kunstefees.
Reuben Huysamen
- Film A++ 90%
- Afrikaans A+ 88%
Elspeth Huysamen
- Film A+ 88%
Janel Brinton
- Afrikaans A 84%
- Goue oue A++ 90%
- Indie A++ 92%
- Gospel A++ 90%
Joshua Brunette
- Eng Pop A+ 88%
Milan Hugo
- Rock A+ 87%
- Eng Pop A++ 90%
Diané Cronjé
- Musiekblyspel A++ 90%
- Film A++ 90%
Flippie Earle
- Rock A++ 90%
Baie geluk aan elke solis wat hulle harte uitgesing het!















