Laerskool Swartkop atlete presteer by die Distrikbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Swartkop se atlete wat aan die Distrikbyeenkoms deelgeneem het by Die Hoërskool Menlopark. Julle het ons naam hoog gehou en gewys wat in julle steek. Die Swarries is ongelooflik trots op elkeen van julle. Hou aan hard werk, droom groot en gee altyd julle beste.














