Hoërskool Zwartkop swemmers gekies vir die Gauteng Skolespan
ADVERTISEMENT
Twee Hoërskool Zwartkop swemmers haal SA Skole Swemkampioenskappe. Die Zwarries is trots op DJ Bester en Eben Tinkler wat gekies is vir die Gauteng Skolespan wat aan die S.A. Skole Swemkampioenskappe wat vanaf 24 tot 27 April by die Universiteit van die Wes-Kaap in Kaapstad gaan plaasvind.
Baie geluk!










