Laerskool Swartkop leerders presteer by die SA Disch Golf toernooi
ADVERTISEMENT
Twee van ons Swarries, Juvan du Plessis en Jude van Staden, het gespeel vandag in die SA Disc Golf toernooi in die Junior League. Daar is spelers van regoor die land en hierdie SA toernooi vind slegs een maal per jaar plaas.
Hoe opwindend!









