Hoërskool Jan van Riebeeck is baie trots op hul Rotary-debatspan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Jan van Riebeeck is baie trots op ons Rotary-debatspan wat al die top Engelse skole uitstof om deur te dring na die finaal van dié prestige Engelse debatkompetisie vir Wes-Kaapse skole. Hulle het die gedugte span van Springfield aangepak en tweede geëindig.
Rotary-debat










